Reviews

“Uitstekende tema. Inhoud goed saam gestel en eenvoudig, maklik om te verstaan en te verwerk. Genoeg inhoud sonder om die brein te oor-stimuleer, maar eerder stof tot nadenke te gee om saam te vat. Fantastiese aanbiedings styl wat ontspannend en interaktief was. Genoeg erns om tema te onderskryf, maar ook genoeg humor om die las ligter te maak.”

“Dit was ‘n geweldige interessante onderwerp. ‘n Mens besef nie wat jy verloor in jou dag tot dag mens wees nie. Die aanbieding was professioneel, maar tog was die kontak tussen kampers en aanbieder wat die maklik gemaak het vir kommunikasie.”

079 693 7535