Dienste
Afhanklikheid, onblusbare hunkering na kos, pornografie, middels soos alkohol en dwelms, dobbel ens.
Sukkel jy om nee te sê?
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
Beraders help om die feite en toekomsvooruitsigte van die siekte te verstaan. Holistiese ondersteuning vir die hele familie.
BERADERS:
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
Voel jy of die lewe soms net te veel raak? Is jy altyd moeg, lusteloos met geen ambisie nie, kan nie konsentreer of reguit dink nie? Ervaar jy hoofpyne?
Dit mag angs, stres of uitbranding wees….
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
– Hendrik Pistorius
Word jou kind by die skool geboelie as gevolg van sy voorkoms, kultuur of persoonlikheid? Of is jou kind ‘n boelie?
Dit kan gestop word met die korrekte optrede. Kom leer hoe.....
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
– Hendrik Pistorius
Emosionele en geestelike ondersteuning vir kankerpasiënte en hul familie.
BERADERS:
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Hendrik Pistorius
Niks meer om te gee nie?
Hoe om na jouself om te sien terwyl jy ander versorg.
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
Leer die vaardighede wat nodig is om konflik in effektiewe en produktiewe kommunikasie om te skakel.
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
Dit blyk dat 85% van alle werknemers ongelukkig in hul werksomgewing is. Dit kan aanleiding gee tot swak produktiwiteit.
Berading kan dit verander.
BERADERS:
– Dr Marius W Falck
– Hendrik Pistorius
Voel jy ongelukkig, net nie jouself nie of diep hartseer, sonder hoop? Kan jy nie ophou huil nie? Dit mag wees dat jy depressie het.
Laat ons jou help
BERADERS:
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
Lewe jy saam met iemand wat uitermate hande was of wat altyd die middelpunt van belangstelling wil wees? Maak konstante paranoïese vrees vir mense en plekke jou lewe baie moeilik?
Daar is geen rede om alleen daarmee te worstel nie. Hulp is beskikbaar.
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
n Voltydse hunkering na kos! Of vrees om te eet?
Hulp is beskikbaar.
BERADERS:
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
Emosies voor en tydens die aanpassings periode in ‘n nuwe omgewing. Die hartseer van hulle wat agterbly.
BERADERS:
– Dr Marius W Falck
– Hendrik Pistorius
Wie is jy? Weet jy waarheen is jy op pad? Voel jy soms jy is nie goed genoeg nie? Is jy skaam met ‘n lae selfbeeld en min selfvertroue?
Kom leer jouself ken.
BERADERS:
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
– Hendrik Pistorius
– Barney Collins
Val jou huwelik uitmekaar? Is jy verward? Het jy iemand nodig om mee te praat? Om te verstaan? Hoekom is dinge so anders? Verstaan jy jou eie en jou maat se liefdestaal?
Ons sal jou hierdeur lei en ondersteun...
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
– Barney Collins
Ouerskap het ‘n soliede basis nodig in hierdie snel veranderende en uitdagende wêreld.
Laat ons jou help
BERADERS:
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
Is jy geestelik gereed vir aftrede? Is aftrede emosioneel oorweldigend? Hoe hanteer jou maat dit? Bestaan daar baie konflik tussen julle? Is die lewe sinvol?
Hulp is beskikbaar.
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
Weet jy wat in jou brein gebeur tydens trauma? Fisiese en emosionele skade in jou liggaam mag later, indien dit nie behandel word nie, PTSD veroorsaak.
Ons kan jou deur die hele proses ondersteun deur trauma-berading
BERADERS:
– Tjerk Kits
– Theresa van Vreden
– Dr Marius W Falck
– Anna-Retha du Toit
– Hendrik Pistorius
– Barney Collins
079 693 7535
